News

“ONS mis jou so baie.”“Het jy bed om in te slaap? Ons mis jou heeldag se gevra na water. Kry jy water waar jy is? Is jy warm ...
“IS HY in regte lewe dood of in die stuk?”Dit is hoe verskeie Suid-Afrikaners gister gereageer het na die skielike dood van ...
TWEE moordsake en nog twee sake van poging tot moord word ondersoek ná ’n skietvoorval Maandagaand gisteraand in Wesbank naby ...
N MAN (42) is in George gearresteer op aanklagtes van ontvoering en verkragting.Dit kom ná ’n 10-jarige meisie in die ...
’N KINDERVERKRAGTER van Ceres in die Wes-Kaap is 25 jaar tronk toe gepos. Lank genoeg om oor sy dade te besin, maar beslis ...
GAUTENG - Die polisie doen ’n beroep op vroue om ekstra waaksaam te wees wanneer hulle vreemdelinge aanlyn ontmoet en saam ...
AS jy gedink het ’n rob kan nie ’n lange gooi op land nie, was jy verkeerd. Dinsdagoggend (vandag) was mense in Sir Lowry’s ...
Shoprite en Checkers nooi braaimasters en boerewors kundiges om hul beste resep in te skryf vir die 33ste jaarlikse ...
DIE klein gemeenskap van Valencia in Addo in die Oos-Kaap is in rou en chaos gedompel na die dood van ’n plaaslike jongman ...
DIE lyk van ’n vermeende gangster is Saterdagaand op die dak van ’n huis in Retreat ontdek nadat hy in die bors geskiet is.
’N JONGMAN (19) is Sondagaand tydens ’n rooftog by sy huis in Delft doodgeskiet. Na wat verneem word was dié slagoffer se pa, ...
DIE polisie in Phillipi ondersoek ’n saak van moord nadat ’n vrou Vrydagoggend in Hanover Park doodgeskiet is. Die voorval ...