News

SES vermeende koperkabeldiewe is in die vroeë oggendure van Donderdag 29 Mei in Potchefstroom in die Noordwes in hegtenis ...
DIE polisie ondersoek ’n saak van gewapende roof en diefstal van ’n motorvoertuig by die Tesourie se kantore in Bhisho in die Oos-Kaap.
VERSKEIE moorde is binne 24-uur op die Kaapse Vlakte aangemeld. In die jongste voorval, is ’n vermeende selfoon dief vanoggend in Delft-Suid doodgeskiet. Na wat verneem word, het die polisie ...
MET die Kaapse winter in volle swang, lyk dit asof die een storm na die ander in Junie in Ruiterbosch, die fiktiewe woonbuurt ...
PAARL. - Die liggaam wat in ’n oop stuk veld gevind is, is heel waarskynlik die van die vermiste Channelle Plaatjies (16).
PAARL. - Inwoners van Paarl-Oos het Maandagmiddag in die Bodal-gebied agter die Allandale-gevangenis byeengekom waar die ...
Sondagmiddag 5 November 2023, het ’n 23-jarige vroulike slagoffer saam met vriende by ’n huis in Ulco-Wes gekuier. Sy het later moeg geword en is ’n kamer aangebied om te rus. Gedurende die nag het sy ...
’N SANGOMA van Lesotho het in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn op aanklagte van voorbedagte moord en mensehandel van ’n ...
DIE Stad Kaapstad se wetstoepassers se grootste kopseer die afgelope naweek was voorvalle van aanranding en dronkbestuur.
HULDEBLYKE het vandag nog ingestroom ná die dood van IFP-LP, Khethamabala Sithole, wat die naweek doodgeskiet is.
’N STUDENT van die Nelson Mandela Universiteit gaan die res van sy lewe agter tralies deurbring nadat hy sy meisie vermoor ...
DIE ANC en die PA se koalisie met die EFF en die Good-party beheer nou die Matzikama-munisipale raad nadat hy laasweek die DA ...